1 Pak die basilieblare, perskes, kersietamaties en bocconcini in ’n kransvorm op ’n mooi dienbord uit.Caprese Kersfeesslaai met perskes
Ingredients
Instructions
2 Strooi die dennepitte oor, geur met sout, sprinkel die olyfolie en asyn oor en sit voor.