kategorieë: GebakKos

Cappuccino-kolwyntjies

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ons het die oulike sjokolade-skyfies by Clicks gekoop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 12 sjokoladekolwyntjies
  • 125 ml(½ k) koffielikeurstroop
  • 1 k (250 ml) basiese botterversiersel
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 15 ml goeie kitskoffiepoeier
  • 15 ml koffielikeur (Kahlua)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Los die koffiepoeier in die vanieljegeursel en likeur op en roer goed deur die botterversiersel.
  2. Spuit die botterversiersel met ’n spuitsak met die sterpunttuit op die kolwyntjies sodat dit soos cappuccino-skuim lyk.
  3. Druk ’n dun sjokoladeskyfie in elkeen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Sjokoladekolwyntjies

Voeg 100 g donkersjokolade, ruweg gekap, en 125 ml (½ k) kakaopoeier, gesif by.

Koffielikeurstroop

  1. Meng 30 ml (2 e) Bailey’s koffielikeur met 125 ml (½ k) basiese vanieljestroop.
  2. Verhit weer tot deurwarm en verf oor die sjokoladekolwyntjies.
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

16 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

17 hours Gelede

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele   3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…

18 hours Gelede

10 goed wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan

Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…

19 hours Gelede

Van speelskool na grootskool: 5 wenke

Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay   Om by die…

20 hours Gelede

Verleng die lewe van jou swembroek

Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…

20 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.