Die Suid-Afrikaanse supermodel Candice Swanepoel, 27, gaan eersdaags die mamma van ’n seuntjie word! Ons het by haar eksklusiewe babatee in Brasilië gaan inloer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Partytjiebeplanner Mariana Paraiso het ’n paar fotos op Instagram gedeel wat wys die superlyf-Mamma van Victoria’s Secret het haar Suid-Afrikaanse wortels met ’n oulike safari-babatema getoon.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die media raai lankal oor die naam wat Candice vir haar seuntjie gaan kies en dit lyk of hy dalk Anacã gaan heet. Dit is die naam wat by die babatee agter die hooftafel gepryk het … Anacã is ’n voël van die Amasone.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Vir die dekor is smaakvolle pastelle van blou saam met oulike opgestopte diere-speelgoed en wit ballonne gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Koekies met ’n diere-tema, koek-lolliepops en kolwyntjies is bedien. Die hoof aantrekkingskrag was die blou dubbellaag-koek met versiersuiker van apies en kameelperde.
Gaste het elkeen ’n geskenksakkie met ’n dieretema en kolwyntjieboksie gekry.
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Hierdie webwerf gebruik koekies.