kategorieë: Ontspanning

Candice Swanepoel ontwerp ’n denimreeks

Candice het ingestem om die reeks te ontwerp omdat dit ’n organisasie ondersteun wat haar na aan die hart lê. Die Suid-Afrikaanse organisasie Mothers2Mothers wy hulle toe aan die uitwissing van MIV en Vigs.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Sy het aan die Britse tydskrif vogue.co.uk gesê:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“I chose this incredible charity Mothers2mothers, a non-profit organisation based out of South Africa that works to prevent the transition of HIV from mothers to their babies. To date the organisation has reached 1.2 million HIV positive mothers and their babies. Like Bottletop, Mothers2mothers is based out of Africa – when I do something for charity I like it to also help the people in my country. It’s as special to me as it is the people we can save.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die volledige versameling sal volgende week beskikbaar wees. Kyk op Mother se webblad vir meer inligting.

Lees meer hier: www.vogue.co.uk/news/2015/01/28/candice-swanepoel-mother-denim-collection-pictures

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.