Caesar-slaai met ’n kinkel Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients Romerige slaaisous 125 ml (½ k) crème fraîche 5 ml (1 t) fyngekapte knoffel 5 ml (1 t) Dijon-mosterd 5 ml (1 t) heuning 2 ansjovisfilette 30 ml (2 e) appelasyn 15 ml (1 e) parmesaan, fyn gerasper 60 ml (¼ k) olyfolie 4-6 hoendereiers Slaaibestanddele 1 kg baba-aartappels, gekook en geskil 125 ml (½ k) basiliekruidpesto 5 babamurgpampoene, in linte gesny 2-3 repies dikspek, brosgebraai ’n hand vol roketblare Instructions 1 Meng al die bestanddele vir die sous en hou eenkant. 2 Sit die eiers versigtig in ’n kleinkastrol met kookwater en kook vir presies 2 min. Dreineer en bedek met koue water. 3 Dop af wanneer afgekoel. Hou eenkant. 4 Meng die pesto deur die warm baba-aartappels. 5 Pak die res van die slaai bestanddele op ’n bord. Voeg die aartappels by. Breek die eiers oor die slaai oop en sit met die slaaisous voor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar