1 Meng al die bestanddele vir die sous en hou eenkant.Caeser-slaai met ’n kinkel
Ingredients
Instructions
2 Sit die eiers versigtig in ’n kleinkastrol met kookwater en kook vir presies 2 min. Dreineer en bedek met koue water.
3 Dop af wanneer afgekoel. Hou eenkant.
4 Meng die pesto deur die warm baba-aartappels.
5 Pak die res van die slaai bestanddele op ’n bord. Voeg die aartappels by. Breek die eiers oor die slaai oop en sit met die slaaisous voor.