1 Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.Bruinsuikerspeserykoekies
Ingredients
Instructions
2 Meng die bruinsuiker en botter goed in ’n voedselverwerker.
3 Voeg die gemengde speserye, kaneel, sout, koekmeel en bakpoeier by en meng weer. Maak die deeg in kleefplastiek toe en sit vir 30 min. in die yskas.
4 Rol die deeg tot ’n dikte van 2-3 mm uit. Druk die koekies met ’n koekiedrukker met ’n deursnit van 10 cm uit.
5 Bak in sarsies vir 8-10 min. of tot goudkleurig en gaar.