1 Kook die wortels vir 2 min. in borrelende kookwater. Dreineer dadelik.Brandewynwortels
Ingredients
Instructions
2 Smelt die botter en heuning in ’n groot pan. Braai die wortels vir 2 min. in die heuningbotter tot hulle goed bedek is.
3 Gooi die brandewyn by en kook vir 5 min. af.
4 Lig die wortels met ’n gaatjieslepel uit die pan en sit op ’n opdienbord.
5 Kook die brandewynsous tot stroperig en gooi net voor opdiening oor die wortels.
6 Sit met skeppies mascarpone en stukke heuningkoek voor.