1 Voer ’n 10 x 20 cm-pan met bakpapier uit.Brandewyn en sjokolade
Ingredients
Instructions
2 Verhit die sjokolade, room en botter in ’n kastrolletjie en roer oor lae hitte tot alles gesmelt, glad en blink is.
3 Giet die mengsel in die voorbereide pannetjie. Verkoel in die yskas vir sowat 2 uur tot geset. Keer die truffelmengsel op ’n skoon werkvlak uit en sny in 20 ewe groot blokkies.
4 Rol in ewe groot balletjies en daarna in kakao sodat dit nie aanmekaarkleef nie.