Die vinnigste man op twee wiele. Dit was Brad Binder se droom vandat hy as Krugersdorpse kannetjie renstelle gery het. Ná die renstelle het motorfietse koning gekraai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }En nou is hy die Moto3-wêreldkampioen, en die eerste Suid-Afrikaner wat in 35 jaar ’n Grand Prix-titel kon wen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }’n Positiewe uitkyk is baie belangrik, want al is jy die wêreldkampioen en al het jy “pole”-posisie soos die geval was in Oktober in Maleisië, kan jy steeds afval en sewentiende klaarmaak. En boonop jou hare verloor! Brad het ’n vriendskaplike weddenskap met sy span gehad dat hy drie van die laaste vier oorblywende wedrenne sou wen. Anders kan die span sy hare afskeer. Die eerste wedren in Japan het hy naelskraap tweede gekom, in Philips Island het hy gewen, maar toe kom die ongeluk in Maleisië waar 17 van die 31 jaers van hul motorfietse afval. Gelukkig was daar geen ernstige beserings nie. En natuurlik een haredos …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees die volledige onderhoud met Brad in die Januarie 2017-uitgawe van rooi rose.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Lewer sowat 9 kranse Bestanddele 100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…
Hierdie webwerf gebruik koekies.