1 Bring die slaaisous in ’n middelslag-kastrol tot kookpunt en gooi oor die sampioene en uie. Laat staan tot afgekoel.Tamatieslaai in ’n bottel
Ingredients
Instructions
2 Meng die olie, suurlemoensap, asyn, knoffel en suiker goed. Geur na smaak.
3 Pak die tamaties, feta, olywe, tiemie, gemarineerde sampioene en uie (met die sous) in inlê-bottels. (Consol-bottels werk goed.) Gooi die tuisgemaakte slaaisous oor en laat staan vir minstens drie uur of oornag.