Die boeretango, Botox, Barbies en Bietse, Episode 9 deur Martie Swanepoel. Voorgelees deur Elize Cawood.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Liesl se bene bewe so dat sy skaars tot onder kan klim. Herman sleep-dra haar. Toe hulle onder kom, syg sy op die grond neer. Sy kan die rukkende trane nie keer nie …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Meer oor Botox, Barbies en Bietse
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
Indien jy die res van die episodes wil luister, loer gerus hier!
Ons stel voor jy loer ook hier, waar ons opwindende vervolgverhale net vir jou het! Dis gratis en jy kan soveel lees as wat jy wil.
Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister!
Buiten Botox, Barbies en Bietse, het ons die volgende podsendings:
Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.
’n Nuwe episode word elke tweede Woensdag om 09h00 bekendgestel.
In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.
’n Nuwe episode word elke Dinsdag om 09h00 bekendgestel.
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.