Botox, Barbies en Bietse Episode 15: Argentynse Troukoek

Argentynse troukoek: Botox, Barbies en Bietse Episode 15 deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Elize Cawood.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Martie Swanepoel: Skrywer en joernalis
Elize Cawood is ‘n bekende Suid-Afrikaanse aktrise en stemkunstenaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Meer oor Botox, Barbies en Bietse Episode 15: Argentynse Troukoek

Die vinnige pas van die Argentynse sjef, wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, laat Liesl byna uitasem. Maar sy besluit om elke oomblik te geniet.

Meer oor Botox, Barbies en Bietse

In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!

Indien jy die res van die episodes wil luister, loer gerus hier!

Nog wonderlike fiksie

Ons stel voor jy loer ook hier, waar ons opwindende vervolgverhale net vir jou het! Dis gratis en jy kan soveel lees as wat jy wil.

Het jy geweet?

Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister!

Buiten Botox, Barbies en Bietse, het ons die volgende podsendings:

Tee  & Taai Toffies

Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.

’n Nuwe episode word elke tweede Woensdag om 09h00 bekendgestel.

Klik hier om te begin luister

Tussen Ons

In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.

’n Nuwe episode word elke Dinsdag om 09h00 bekendgestel.

Klik hier om te begin luister

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Gebraaide vis-tortillas

Resep: 'Dairy Gives You Go'    Bestanddele   Klein, sagte tortillas Koolslaai Hap-grootte stukkies vis…

31 mins Gelede

kykNET vier 25 jaar van wêreldklas kykstof – in Afrikaans

Dit het soos soveel suksesverhale klein begin, maar die droom was groot: begin ’n TV-kanaal…

1 hour Gelede

Mia le Roux onttrek dae voor eindronde aan Mej. Heelal

Volgens 'n amptelike verklaring wat Vrydagoggend deur die Mej. Suid-Afrika-organisasie vrygestel is, het die huidige…

3 hours Gelede

Mia le Roux gesels oor haar pad na Mej. Heelal op ‘Waar daar ’n wil is’

Sy is nie net die eerste dowe vrou om as Mej. Suid-Afrika gekroon te word…

22 hours Gelede

Eet jou hart gesond: Hier’s hoe

Het jy geweet dat meer vroue jaarliks aan hartvatsiektes en beroertes sterf as mans? Gelukkig kan…

1 day Gelede

Maklike maaskaas-sjokolademousse

Resep: 'Dairy Gives You Go'  Bestanddele   1 ½ koppie gladde medium-vet maaskaas – kamer…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.