Die Boschendal Plaas hou vanjaar ’n Joga en Gesondheid-wegbreek saam met Viktor van der Kleij, ’n kenner in dié veld.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Besoekers kan uitsien na ’n innemende naweek van joga, gesonde kosse en luukse plaasstyl-verblyf. Van die aktiwiteite wat gaste sal geniet is onder meer: joga, asemhalingstegnieke, beweging, meditasie en mantras.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }So ook gaan Megan McCarthy, Boschendal se Kostuin Bestuurder en Christiaan Campbell, hul Hoof Uitvoerende Sjef, hul kundigheid in gesonde kosse deel en gaste op ’n onvergeetlike kulinêre ervaring neem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wanneer: 26-28 Augustus
Waar: Boschendal
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Koste: R2560 pp/deel of R3460 pp/enkel
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.