kategorieë: Nuut & NouKos

Bosch: Berei jou etes moeiteloos en in ’n japtrap voor

Die Bosch AutoCook

Maak gebruik van die nuutste induksietegnologie, drukkook en stoomdruk om geregte moeiteloos voor te berei met die Bosch AutoCook. Hierdie toestel is ’n ware omvattende toestel wat kan kook, braai, sous-vide-kook en nog baie meer. Én jy kan boonop jou kooktyd met die helfte verminder en jou nog ekstra tyd spaar!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Enigeen kan kook

Met die AutoCook kan jy totsiens sê vir ’n aanhoudende geroer en pot dophouery. Al wat jy hoef te doen is die bestanddele in te sit, ’n knoppie of twee te druk en siedaar! Die Bosch AutoCook maak vanself die dis perfek gaar terwyl jy ’n bietjie asem skep. Boonop is die bak kleefvry en maklik om te was en alle plastiek wat met voedsel in kontak kom, is BPA-vry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • Vinnige en smaaklike resultate te danke aan die induksie-, stoom- en drukkooktegnologie
  • Kook met die druk van ’n knoppie
  • 50 voorafgeprogrammeerde programme om ’n wye verskeidenheid geregte vinnig en maklik voor te berei
  • Stel die tydmeter om die gereg teen ’n sekere tyd klaar te hê, asook ’n warmhou funksie
  • Ingesluit is ’n resepteboek met 100 internasionale resepte
  • Twee verpersoonlike programme vir jou eie, gunsteling geregte
  • Dubbellaag stoom- en driepbraaimandjie ingesluit
  • Spaar tyd
  • Bedien die hele familie met ’n 5-liter kapasiteit

Laat Bosch AutoCook die harde werk doen – en geniet jý die geregte.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.