Bosbessie-en-pistasieneut-sjokoladestafies deur Vickie de Beer; assistente Margie Els, Michéle Stander en Melissa Pecoraro; foto’s Johan Wilke
Bosbessie-en-pistasieneut-sjokoladestafies
Serves: 24
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 350 g (3½ blokke) donkersjokolade
- 200 ml (¾ k + 1 e + 1 t) dubbeldikroom
- 15 ml (1 e) strooisuiker
- 15 ml (1 e) rooswater
- 150 g (1½ pakkie) bosbessies
- 200 g (2 pakkies) pistasieneute
Instructions
- Voer ’n 16 cm-pannetjie met kleefplastiek uit.
- Smelt die sjokolade, room, suiker en rooswater oor ’n dubbelkoker, of in die mikrogolf op die ontvriesstelling, roer elke 40 sek. terwyl dit smelt.
- Meng die bosbessies en pistasieneute by. Skep in die bereide pannetjie en maak glad bo-op. Verkoel tot hard.
- Keer uit die pannetjie, trek die kleefplastiek af en sny in stukke.
Catherine Schenck
Lees Meer
Maklike gemmerbier – sonder gis
19/12/2024
Vinnige salmpasta
18/12/2024