Die volgelaaide bus het Polokwane (Pietersburg) Sondag gehaal en die trio van B’s was in die wolke!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kokkedoor 2 wenner, Johnny Hamman, of Borsspeld soos hy nou bekendstaan, was tuis. Johnny is in Polokwane gebore en het hier skoolgegaan en nou kook hierdie drie sy tuisdorp aan die brand!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }PHS (Polokwane Hoërskool) is die BBB Aansit Teater se tuiste terwyl hulle kook en kuier. Die bekende Juffrou Badenhorst wat Johnny se liefde vir kook aangewakker het is hulle regterhand en die hele skool is in rep en roer oor die Kokkedoor-bekendes!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }BBB kook ’n verruklike 4 gang-maaltyd en die Pietersburgers stroom in by die honderde. Dié drie het tot die Maandagoggend saalopening gedoen en die kinders toegespreek oor kosmaak, Kokkedoor, mens-wees en lewensdoelwitte.
Volg BBB soos hulle na Polokwane gaan kook en kuier en dans….
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.