kategorieë: Gesondheid

Borskankermaand: Hoe kan jy help?

Dianthus se ‘Pink Kisses’

Bederf jouself en die vroue in jou lewe deur die Dianthus ‘Pink Kisses’ blommerangskikking te koop. Nie net is dié pragtige blomme die ideale geskenk nie, maar dit is ook ’n goeie manier om die bewusmaking van Borskanker te ondersteun aangesien ’n gedeelte van alle verkope aan die PinkDrive-inisiatief geskenk word. PinkDrive is ’n nie-winsgewende organisasie van mobiele, vroue-klinieke wat gratis dienste soos mammogramme en kliniese borsondersoeke aan vroue regoor die land bied.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Mugg & Bean se Cupcakes of HOPE

Dié inisiatief van Mugg & Bean is daargestel om bewusmaking rakende kinders met kanker te bewerkstellig, deur kolwyntjies in elk van die 190 restaurante te verkoop. Soos die Dianthus-projek word ’n gedeelte van alle kolwyntjie-verkope saam gesit ten einde genoeg fondse in te samel om onder meer die duur behandelings wat sommige pasiënte moet ondergaan, te dek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Pink Trees for Pauline

Hierdie projek het oor die jare heen diep in ons harte gekruip danksy die derduisende pienk-toegedraaide bome wat ons dorpe en strate elke Oktobermaand versier. Die rasionaal agter dié inisiatief is om soveel as moontlik plaaslike kanker-organisasies te ondersteun deur gemeenskappe te bemagtig om fondse vir dié organisasies in te samel danksy die pienk lap wat by Pink Trees for Pauline -verteenwoordigers aangekoop kan word. Sodoende word die inkomste wat vanuit dié aankope aan die organisasies geskenk. Dié lap word dan gebruik om die betrokke dorp se bome te versier. Besoek die Pink Trees for Pauline-webtuiste vir meer inligting.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Kreatiewe verskille kelder een van die spanne

Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…

2 hours Gelede

Pampoenbredie

Genoeg vir 4 Bestanddele   15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…

12 hours Gelede

Voltooi jou kuier in Kaapstad met ’n ete by Marble Cape Town

Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…

1 day Gelede

Darren Scott op ‘Laataand by Rian’: “As ek nie kan praat nie, kan ek nie werk nie”

Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…

1 day Gelede

Lees saam met jou kind op Wêreld Boekedag

Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…

1 day Gelede

Kleur in met strooikussings

Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.