Borskanker sonder die knoppie: is dit gevaarliker?

Van die gevaarlikste borskankers vorm nie ’n voelbare knop nie. En dikwels is duidelik voelbare knoppe nie borskanker nie. Al is jou borskankerspesialis die beste persoon om jou knoppie te diagnoseer, is dit interessant en veral gerusstellend om self die knoppe in ons borste te verken. Hier is ’n kitsoorsig van die 13 algemeenste borskankers. Plus hoe elkeen voel, hoe ernstig dit is en wat jy kan verwag. Deur Salomé Delport. Foto: istock / cstar55