~
Die boheemse styl is gróót hierdie somer en bikini's vorm deel van hierdie pragtige trend. Om die perfekte boheemse voorkoms te kry, dra fraiings. As jy nie hou van fraiings nie, probeer ’n bikini wat verskillende patrone, blomme, kleure en kralewerk meng. Ons deel ’n paar idees.