Materiaal
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Keramiek
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Keramiek gelei hitte goed en laat geen nasmaak nie. Op ’n negatiewe noot, breek dit maklik. Wanneer dit gekraak is, kan bakterieë in die krake opdam.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Glas
Glas het ’n moderne voorkoms, maar tensy jy dubbelglas gebruik, is dit te warm om vas te hou. Glas gee ook geen reuke af nie en kan herwin word – dus omgewingsvriendelik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Harde plastiek
Dit is nie luuks nie en word dikwels gebruik om herwinbare bekers te vervaardig. Anders as keramiek en glas, het hierdie items ’n kort leeftyd. Dit kan ook ’n onaangename nasmaak aan jou koffie gee.
Staal en emalje
’n Staal- of emalje-beker mag dalk effe Spartaans voorkom, maar dit is ’n goeie opsie vir ’n hardwerkende koffiebeker. Veral as jy graag reis. Dit is ook maklik om skoon te hou en feitlik onbreekbaar.
Grootte en ontwerp
Die grootte en ontwerp van jou bekers is persoonlik. Hoe groot is groot genoeg? En wat is te klein? Gelukkig is daar ’n onuitputbare bron beskikbaar. Kies hieruit en bowenal, geniet jou Boeretroos!
Take a lot | takealot.com
Superbalist | superbalist.com
Woolworths | 0860 022 002
@Home | 0860 576 576
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.