Foto Instagram
Die tiende seisoen van Boer Soek ’n Vrou gaan volgens kykNET groter en beter as tevore wees en dat die program dalk ’n verrassing of twee gaan oplewer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Van 20 Februarie tot 17 Maart kan boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik en van alle ouderdomme, op kykNET se webtuiste by www.kyknet.tv inskryf om deel te wees van die nuwe reeks.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Minki van der Westhuizen, wat weer die aanbieder gaan wees, se raad aan boere wat wil inskryf, is dat hulle net hulself moet wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
“Enigiemand hou daarvan om te sien hoe iemand anders liefde vind en dit gee baie mense nuwe hoop, terwyl dit jouself kan herinner aan toe jy ware liefde ervaar het,” sê Minki oor die sukses van Boer Soek ’n Vrou.
Nóg goeie nuus is dat kykNET geluister het na die talle versoeke oor hoe dit met van die vorige deelnemers gaan en hoe die liefde hulle oor die jare sedert hul deename behandel het. Die tiende reeks gaan dus drie episodes bykry wat ’n terugblik gaan gee oor die vorige nege seisoene en waar van die deelnemers hulself in 2017 bevind.
Boer Soek ’n Vrou 10 sal van Oktober op kykNET uitgesaai word.
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.