kategorieë: Ontspanning

Boer Soek ’n Vrou soek boere vir 2018

Boer Soek ’n Vrou het sedert 2007 vir talle Suid-Afrikaanse boere liefde gevind.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik, kan op kykNET se webblad inskryf om deel te wees van die elfde seisoen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoe werk die inskrywings?

  • Besoek kyknet.tv waar jy óf aanlyn kan inskryf of ’n inskryfvorm kan aflaai.
  • Foto’s en afskrifte van identiteitsdokumente moet inskrywings vergesel.
  • Inskrywings moet die vervaardigers voor middernag op 9 Februarie 2018 bereik.
  • Die tien gekose boere sal teen 8 Maart 2018 in kennis gestel word.
  • Diegene wat wil deelneem moet ongetroud en ouer as 21 jaar wees.

Die elfde reeks sal vanaf Oktober op kykNET uitgesaai word. Die laaste episode van die huidige seisoen van Boer Soek ’n Vrou word op 26 Januarie uitgesaai.

Vir navrae kontak Marche Media by 079 335 5137 of stuur ’n e-pos aan boer@marche.media

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.