kategorieë: Ons menseBekendes

Boer soek ’n vrou Seisoen 12: Ontmoet die boere

Boer soek ’n vrou Seisoen 12: Ontmoet die boere inligting en foto’s verskaf deur kykNET

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Boer soek ’n Vrou – ’n Dosyn seisoene van liefde

kykNET se gewilde werklikheidsreeks, Boer soek ’n Vrou, is terug op die kassie. En, ouder gewoonte gaan Boer Soek ’n Vrou kykers boei met tien boere se soektog na liefde.

Die sanger en aktrise, Leah, keer ook terug as die aanbieder van Boer Soek ’n Vrou en kykers sal van 17 Oktober 2019 oor 13 episodes uitvind vir wie van vanjaar se boere liefde bestem is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die ouderdomme van die twaalfde seisoen se boere wissel tussen 26 en 51, terwyl nege boere ’n vroulike pasmaat en een ’n manlike pasmaat soek. Vanjaar se oes het vyf boere van die Wes-Kaapse gelewer, twee van die Noord-Kaap, twee van die Oos-Kaap en een van Gauteng.

In die eerste episode kry Leah die kans om by elke boer te gaan inloer om meer uit te vind oor hul boerdery, hul drome en belangrikste van alles, watter eienskappe hulle in ’n metgesel en toekomstige lewensmaat soek.

Kykers sal aan die einde van die tweede episode op 24 Oktober uitvind watter vyf boere het die meeste briewe gekry en dan elk 10 pasmaats moet kies om tydens die blitsafsprake in die daaropvolgende episode te ontmoet.

Boer Soek ’n Vrou word Donderdae om 20:00 op kykNET, kanaal 144 op DStv, uitgesaai.

Ontmoet die 2019-boere!

Dis wie jy op die kassie hierdie jaar sal sien.

Albert

Vroulike pasmaat.
Ouderdom: 29
Boerdery: Wol, merino en wild
Area: Noupoort, Noord-Kaap

Albert

Brandon

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 31
Boerdery: Skaap en bees
Area: Stutterheim, Oos-Kaap

Brandon

Damian

Manlike pasmaat
Ouderdom: 37
Boerdery: Bees en skaap
Area: Bapsfontein, Gauteng

Damian

Franco

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 30
Boerdery: Gemeng
Area: Moorreesburg, Wes-Kaap

Franco

Gerrit

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 31
Boerdery: Sitrus
Area: Citrusdal, Wes-Kaap

Gerrit

Graham

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 26
Boerdery: Melk en bees
Area: Cradock, Oos-Kaap

Graham

Hentie

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 51
Boerdery: Rooibostee
Area: Clanwilliam, Wes-Kaap

Hentie

Rohan

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 31
Boerdery: Tafeldruiwe
Area: Augrabies, Noord-Kaap

Rohan

Theunis

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 36
Boerdery: Tafeldruiwe
Area: De Doorns, Wes-Kaap

Theunis

Willem

Vroulike pasmaat
Ouderdom: 29
Boerdery: Rooibostee
Area: Clanwilliam, Wes-Kaap

Willem

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

1 day Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

2 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

2 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

2 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.