Kom kuier saam met Gisela de Villiers en die BoekeJol-span en bring jou eie gedig of ’n gunsteling saam. Gisela gaan jou gedig lees, toonset en sing!*
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Waar: 1855 – Lynnwood Bridge
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wanneer: Woensdag, 31 Mei
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Tyd: 10:00 tot 12:00
Kaartjies beloop R100p.p. en sluit koffie en koek in.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Stuur ’n epos na info@boekejol.co.za of kontak Elsabe van Vuuren by 0823969765 vir ’n bespreking.
Daar is slegs 60 sitplekke beskikbaar!
*Dit is opsioneel, maar daar kan ’n opname van jou gedig se toonsetting gemaak word en dit kan @ R250 aangekoop word. Uniek en slegs joune!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.