kategorieë: Lees

Boek van die maand: Waar die oog van stil word

Ilse van Staden se derde digbundel (sy’t pas ook ’n roman die lig laat sien) vloei weer eens soos water oor die tong, die ink uit haar pen. Net die titel is al aangrypend. Die eerste groep gedigte in die bundel handel oor verlies en afskeid. Die tweede deel, heel verskillend, gaan oor die kleinvolk: torre en slakke en andere kleineres wat ook die groot lewe moet in.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die tema is die vervlietendheid, nietigheid, die verbygaande aard van ons bestaan, van alles, trouens. En die feit dat dit minimalisties en eenvoudig voorkom, moet juis jou aandag op die inhoud vestig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kyk so na die gedig “Afspraak”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

eendag, see
sal ek stil word in jou
met my hande soos ’n vis s’n
in gebede gevou

Dis doodeenvoudig beeldskoon.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Uitgewersprys R150 rooi rose R135

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

5 smullekker slaaie

Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer

2 hours Gelede

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

6 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

24 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

1 day Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.