Adriana van der Hoon, later de Klerk, is 18 jaar oud en dis die tagtigerjare in Johannesburg. Haar aktivis-pa, wat geld vir die ANC ingesamel het, is pas doodgeskiet, en nou staan die Veiligheidspolisie op haar drumpel met ’n ultimatum: as sy hulle nie help om die ANC se geldspoor van Duitsland na Suid-Afrika te volg nie, sit sy en haar siek ma sonder heenkome. En sy sonder haar studiebeurs.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dis hoe Adriana in Berlyn beland. Dis hier waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet – die man wat skynbaar haar pa se Duitse kontak was. Ver weg van alles wat bekend en veilig is, leer Adriana waartoe sy in staat is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Bowenal leer sy dat niemand, ook nie sý nie, ooit heeltemal onskuldig is nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R240
rooi rose R216
Lees ook ons onderhoud met Irma Venter in die April 2017-uitgawe van rooi rose.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.