Ag, hoe wonderlik! Die onnutsige Pippie waarmee ons almal sekerlik grootgeword het, is terug – en al haar verhale in een boek, nogal. Die geliefde, koddige heldinnetjie met die sproete en rooi vlegsels word vanjaar sewentig, maar sy is altyd in die kleine met ons. Pippie is bekend vir die stories wat sy versin, maar sy het ’n groot hart, een van pure goud. Sy is so verskriklik sterk (sy tel in ’n stadium haar perd bokant haar kop op) dat sy booswigte gou op hul plekke sit!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Geniet die nostalgiereis, of stel jou kinders aan hierdie wonderskrywer (sy het meer as negentig kinderboeke geskryf) se unieke en mees geliefde karakter bekend: die enigmatiese Pippie Langkous.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R180
rooi rose R162
Wilhelm van der Walt, wat die rol van Dirk Maritz in Skemergrond vertolk, het omtrent amok kom…
Genoeg vir 1 vlegsel Bestanddele 25 g vars gis of 10 g kitsgis…
kykNET het die vermoë om telkemale met ’n unieke dokumentêre realiteits-TV-reeks vorendag te kom wat…
Wanneer dit kouer word, verander ons vel se behoeftes, veral ten opsigte van die vog…
As jy eers hierdie Paasbolletjies geproe het, sal jy nooit weer gewone bolletjies koop nie.…
Ons wys jou hoe om in 3 maklike stappe rabarber, een van die lekkertes van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.