Die gesoute joernalis Irna van Zyl se debuutriller, Moordvis, is op die rakke. Sy het in 1995 met ’n versameling kortverhale, Grootmens-speletjies, gedebuteer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Moordvis speel hom op die fiktiewe dorpie Grootbaai naby Hermanus af. Grootbaai, die haaiduikhoofstad van die wêreld, is die plek waar speurder Storm van der Merwe haar opwagting maak. Storm ry ’n Volla, sy is aan die kort kant, sy is versot op diere en sy word aan die diep kant ingegooi toe ’n lyk minus ’n arm op die strand uitspoel. Sy kom gou agter dat die stand van sake op Grootbaai selfs gevaarliker as haaiduik is – sonder die hok!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.