Dié voormalige visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat – een van die groot rolspelers in die bevordering van rekonsiliasie en kommunikasie tussen die verskillende groepe in SA – gaan in die boek op ’n persoonlike reis. Hy lewer ’n roerende en insiggewende huldeblyk aan sy ma, Sarah.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die pryslied slaan die wanopvattings wat daar soms oor Kaapse Vlakte-ma’s bestaan, die nek in. Die leser gaan op ’n liefdesreis saam met die Jansens, die Johnsons, oumas en oupas, en natuurlik sy ouers ook; veral sy ma, wat hulle moreel en met integriteit gevorm het. Die taal, soos die verhaal, is delikaat, humoristies en eerlik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R240
rooi rose R216
Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:
1 E-pos jou naam, telefoonnommer en keuse(s) na shop@graffitibooks.co.za
3 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
4 Besoek graffitiboeke.co.za
5 Boekpryse is onderhewig aan verandering.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.