Isabella Dickson luister na haar hart, staak haar studie en trou met Gideon, die joviale boerseun met die enigmatiese ligbruin oë. Saam durf hulle die ongenaakbare mynwêreld van die Noord-Kaap aan waar sy met die aardsheid van die omgewing en die mynmense kennis maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Net ná haar dogter se geboorte begin Isabella se lewe onder haar verkrummel. Stemme uit die kameeldoringbos klink op die wind en sy besef dat die ondenkbare gebeur het: dit is sý wat die bedreiging is!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Versoening klop op onverwagte wyses aan, en dit is ’n opdraande pad om haarself weer te vertrou. Totdat sy, anderkant die halfeeumerk, langs die branders by Bloubergstrand perspektief kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Isabella is ’n unieke en deurdagte verkenning van ’n moederskap wat nie die norm is nie.
Uitgewersprys R280
rooi rose R198
Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:
1 E-pos jou naam, telefoonnommer en ISABELLA na shop@graffitibooks.co.za
2 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit een van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
3 Besoek graffitiboeke.co.za
Boekpryse is onderhewig aan verandering.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.