kategorieë: LeesOntspanning

Boek van die maand: Die wêreld van Charlie Oeng

Tian Kilian het sy ouers op die alleraakligste manier verloor: hulle is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Sloot-plaas. En sommer met die intrapslag lees jy dit al. Daar is dus geen misverstand oor die misdaad nie, maar vir die volgende 500+ bladsye loop jy saam met die volwasse Tian en probeer uitvind hoe? En hoekom? Wat het daartoe gelei? Die skrywer het selfs na Amsterdam (en die Klein-Karoo) gereis om die Chinese werklikheid daar te gaan ondersoek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

“Die pyn van ons voorouers en ouers bly ons altyd by,” het Van Heerden in ’n onderhoud gesê, en hierdie uitdagende en ambisieuse roman is ’n duidelike bewys daarvan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Uitgewersprys R350
rooi rose R315

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestel boeke vinnig

Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:
1 E-pos jou naam, telefoonnommer en keuse(s) na shop@graffitibooks.co.za
3 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
4 Besoek graffitiboeke.co.za
5 Boekpryse is onderhewig aan verandering.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies

As jy eers hierdie Paasbolletjies geproe het, sal jy nooit weer gewone bolletjies koop nie.…

3 days Gelede

JY KAN konfyt kook

Ons wys jou hoe om in 3 maklike stappe rabarber, een van die lekkertes van die…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die April-uitgawe van rooi rose móét lees!

  Die lied van haar lewe Sy het ʼn Safta-toekenning vir haar spel in…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae met Sean Aucamp-van Noordwyk oor sy draai in ‘Suidooster’

Die akteur Sean Aucamp-van Noordwyk (30) het vandeesweek sy verskyning in die gewilde kykNET-sepie, Suidooster,…

3 days Gelede

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Regte egte boskos kortwiek byna van die deelnemers

“Daar’s ’n paar goed wat natuurlik so ég Suid-Afrikaans is, dis so moeilik om dit…

3 days Gelede

Motorneuronsiekte: 5 vroeë simptome om raak te sien

Jy stik dalk nie maar net toevallig nie. Van die tekens sluit simptome wat mens…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.