kategorieë: LeesOntspanning

Boek van die maand: Born to Run

The Boss, soos dié rockster bekend staan, se outobiografie het uiteindelik die lig gesien. En soos sy musiek, is die boek so rou en eerlik dat dit jou in die maag tref. Hy begin sommer aan die begin: sy grootwordjare in New Jersey as die seun van ’n busbestuurder en ’n sekretaresse. Hy het as arm jongeling baklei – fisiek en geestelik – om sy stem te laat hoor. Hy het as tiener sy eerste rockgroep, The Castiles, begin. Hy het as kitaarspeler begin maar sy frustrasie om die musiek te laat klink soos hy dit in sy kop hoor, het hom gedwing om later ook sy plek voor die mikrofoon in te neem. Die boek lees soos ’n Aspoestertjie-verhaal – die storie van ’n jong, gedrewe man. Wat veertig jaar later steeds stadions vul met vertonings van tot vier uur lank. Die een verrassing waaroor hy eerlik skryf, is sy lewenslange stryd teen depressie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

’n Wonderlike Kersgeskenk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Uitgewersprys R365
rooi rose R328,50

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

3 hours Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

3 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.