Boeddha-bakkie met geroosterde botterskorsie, KOO-swartbone en avokado. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}
KOO stel twee nuwe en opwindende swartboongeure bekend: swartbone in gegeurde pekelwater en swartbone in Mexikaanse-sous. Albei is heerlik, gerieflik, veeldoelig en voedsaam.
Probeer gerus hierdie maklike Boeddha-bakkie met geroosterde botterskorsie, KOO-swartbone en avokado vir ’n heerlike middag- of aandete.