Bly knus dié winter met ’n Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Soos wat die oggende kouer en die dae korter word, begin ons almal te soek na die perfekte baadjie wat ons warm en knus sal hou deur die onvoorspelbare weer van ’n Suid-Afrikaanse winter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die baadjie moet mos darem nie nét warm wees nie, maar modieus ook! En dit is maar net twee van die kenmerke wat die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie so aantreklik maak. Boonop is die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie perfek of jy op pad werk toe is, kamp opslaan, of gaan stap.
Die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie in helder koraal, Insignia Blue en Micro-chip beskikbaar by hi-tec.co.za, R999
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie is noupassend, maar gemaklik, en insuleer jou liggaamshitte puik te danke aan die lang moue en ritssluiter. Reflektiewe elemente en sakke met ritssluiters waarin jy jou hande kan warm hou, rond die kleurvolle reeks pofbaadjies perfek af.
Laat die windjie maar koud en skraal word – in dié pofbaadjie laat jy die winter les opsê!
Vir meer inligting oor HI-TEC se nuwe reeks winterklere, besoek www.hi-tec.co.za of skakel 021 000 1844.
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.