As die koelste van die primêre kleure is blou sinoniem met kalmte as gevolg van die assosiasie met die see en die blou hemelruim. Dit is ’n konserwatiewe kleur wat met reinheid vereenselwig word. Blou verminder stres en is baie geskik vir slaapkamers. Hier kom die goeie nuus – blou eetgerei verminder die eetlus. Beperk egter te veel blou omdat dit outyds kan voorkom, afhangende van die hoeveelheid skakerings wat jy gebruik.
Verskaffers
www.greenelephantcollective.co.za
Zara Home 010 020 -2837