Berei die brooddeeg, verdeel dit in 2 dele en voeg die onderskeie bestanddele by die 2 dele. Deur Vickie de Beer. Foto Johan Wilke
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Genoeg vir 6 vetkoeke
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Meng al die bestanddele en hou dit eenkant.
Volg die metode soos by die vy-en-okkerneut-vetkoek (sien onder).
Genoeg vir 6 vetkoeke
1 Meng al die bestanddele en hou eenkant.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }2 Maak die basiese brood volgens die resep hierbo en laat die deeg tot dubbel die grootte rys.
3 Knie terug en verdeel in 2 dele. Knie die vymengsel in die een helfte van die deeg in en die bloukaasmengsel in die ander helfte.
4 Maak vuisgrootte balletjies, sit op ’n meelbestrooide werkvlak, bedek met ’n doek en laat rys weer tot dubbel die grootte.
5 Verhit genoeg olie in ’n kastrol om die vetkoeke in te diepbraai. Druk die bolletjies effens plat en braai tot opgepof en bruin. Dreineer op kombuispapier.
6 Opdiening: Eet die vetkoeke net so, of maak heerlike vulsels soos geroosterde kersietamaties en roketblare, of ’n skyfie bloukaas en ’n paar basiliekruidblare.
Lees ook:
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.