Maak 12 klein muffins
Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n 12 x 125 ml- (½ k) muffinpan met muffinhouers uit.Bloubessiemuffins
Ingredients
Instructions
1 Sif die meel, kaneel en sout. Meng die hawermout en suiker by.
2 Meng die koeksoda en karringmelk en roer die eier, vanielje en olie by. Meng die mengsel by die droë bestanddele in en voeg die pruime, amandels en bessies by.
3 Vul die muffinhouers tot ¾ vol en bak vir 20-25 min. of tot goudbruin en ’n toetspen skoon uitkom.
4 Sit voor met aarbeie.