Bloubessie-smoothie met swartbessies en kersies deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gilionelle Kaba. Foto: Lee Schwagele
Bloubessie-smoothie met swartbessies en kersies
Serves: 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Smoothie
- 500 ml (2 k) bevrore bloubessies
- sap en gerasperde skil van 1 suurlemoen
- 500 ml (2 k) dubbeldikjogurt
- 250 ml (1 k) melk
- 20 ml (4 t) chiasade
- Bessies vir opdiening
- 50 g vars bloubessies
- 50 g vars kersies
- 50 g vars swartbessies, deurgesny
Instructions
- Verwerk die bevrore bloubessies en suurlemoensap en –skil in ’n voedselverwerker tot glad. Voeg die res van die bestanddele by en meng goed tot glad.
- Verdeel tussen 4 ontbytbakkies en sit voor met die ekstra bloubessies, kersies en swartbessies bo-op.
Lees ook: Internasionale Guacamole Dag: Guacamole-slaai met hoender en nachos
Catherine Schenck
Lees Meer
5 vinnige varkvleisresepte vir aandete
06/01/2025
Maklike gemmerbier – sonder gis
19/12/2024
Vinnige salmpasta
18/12/2024