Vir die derde jaarlikse Blood Brothers, Suid-Afrika se eerste rock-supergroep, sal 6 splinternuwe lede hul verskyning maak om saam te staan in hul grootste worsteling ooit. In hul soektog na oorwinning sal hulle al jou gunsteling-treffers speel saam met liedjies van hul eie helde. Die musiekkeuse is dapper, die talent onbetwisbaar, die resultaat … onvergeetlik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ervaar die rare geleentheid om 10 van ons beste plaaslike rockers op een verhoog te aanskou – slegs vir een aand! Vir die eerste keer ooit sal hulle hul rock-glorie verdedig by ’n nuwe slagveld wat bekend is omdat dit die musieklandskap van Johannesburg verander het: die Good Luck Bar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hierdie jaar se vredevegters sluit in die veterane Francois van Coke, Albert Frost, Kobus de Kock Jr en Jason Hinch. Die nuwelinge sluit in Garth Barnes, Hanu de Jongh, Chris van der Walt, Jaco Mans, Jason Oosthuizen en Loandi Boersma.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Datum: 30 September 2017
Plek: The Good Luck Bar, Johannesburg
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ingangsfooi: R200 (Early Bird beperkte kaartjies) en R250 (aanlyn en by die deur)
Tyd: 14h00: 90s pre-party, 20h00: Blood Brothers
Bespreek aanlyn by Plankton
en besoek gerus ook Facebook
#tenunite #BB2017
Die Vredestigting se doel is om bewusmaking te skep onder jong Suid-Afrikaners (tussen 15 – 29) rakende kanker en om terselfdertyd fondse in te samel om finansiële ondersteuning aan jong Suid-Afrikaners met kanker te bied.
Vir meer inligting, besoek gerus die Blood Brothers webblad, facebook-blad, twitter, en Instagram. Om meer te leer oor die Vredestigting, besoek die Vrede Foundation se webblad
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.