kategorieë: Mode

Blomtyd

Die foto’s op die pragtige plaas Babylons-toren op die R45 na Simondium in die Stellenbosch-distrik geneem. Meer inligting by 021 863 3852; www.babylonstoren.com of enquiries@babylonstoren.com

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Pastel

Helder kleure is wel belangrik vir die somer, maar pastelle is nog met ons, veral in skakerings van mentgroen en ysblou. Baadjie (6-16; R3 000) en kortbroek (6-16; R1 700) albei van Karen Millen. Bloes (Xs-Xl; R559) Zara. Skoene (R699) Luella.

Drie-dimensioneel

Vanjaar se blomversierings is allermins spaarsamig. Die voorpant van die ultra-vroulike toppie is met sagte, vleeskleurige lapblomme en blinkers versier. Maasstof-toppie met blom-en-blinker-detail (prys en grootte op aanvraag) Gavin Rajah. Broek (6-16; R659) Topshop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.