1 Stoom die blomkool in ’n bietjie water in ’n middelslag-kastrol tot gaar. Laat afkoel.Blomkool-skordalia
Ingredients
Instructions
2 Verwerk die blomkool, knoffel en suurlemoensap in ’n voedselverwerker of versapper tot glad.
3 Voeg die olyfolie stadig by terwyl die masjien meng – hou die olie ’n entjie bokant die masjien.
4 Geur na smaak met sout.