Blokkiesraaisel: Ken jy hierdie modeterme? Deur Bea Lingenfelder en Susra Matthee. Hooffoto: iStock/DKart
Kliek op die onderstaande skakel om die blokkiesraaisel af te laai en in te vul:
~
Mode stagneer nooit, maar sommige tendense bly vir lank op die loopplanke. Dit is dus nuttig om sommige terme te ken. Weet jy wat 'n kamisool is? Of wat van 'n "mule"-skoen? Probeer hierdie blokkiesraaisel en toets of jy ’n mode-ghoeroe is.Blokkiesraaisel: Ken jy hierdie modeterme? Deur Bea Lingenfelder en Susra Matthee. Hooffoto: iStock/DKart
Kliek op die onderstaande skakel om die blokkiesraaisel af te laai en in te vul: