Em Ford ly aan volwasse aknee. Sy het vir die afgelope drie maande foto’s van haarself, sonder grimering, op sosiale media geplaas. In haar jongste video, getiteld “You look disgusting”, wys sy haarself sonder grimering, met grimering en hoe sy dit uiteindelik weer verwyder om die ontstellende aanlyn teistering te beklemtoon wat sy die afgelope maande in die gesig moes staar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Op die video kan daar ook flitse van negatiewe sosiale media-kommentaar gesien word. Sy het besluit om die video op YouTube te plaas in ’n poging om die vooroordele van skoonheid in die samelewing uit te daag. Die video is tot dusver meer as ses miljoen keer gekyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kyk hier na die video:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.