Bloemfontein KANSA-tee foto’s 2018. Foto’s deur Carine Botha – Meraci Photography
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sowat driehonderd Vrystaters het dié keer by die pragtige Kopano Nokeng naby Bloemfontein saam met rooi rose en KANSA gekuier en die lewe op die spesiale oggend gevier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die tema vir vanjaar was “inSPARasie” en die gasvroue het die tema uitstekend uitgebeeld, en soveel van ons kon met hope inspirasie huis toe gaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons sê baie dankie vir elke borg, gasvrou, helper, álmal wat ’n rol in die sukses van die dag gespeel het. Sonder julle sal die jaarlikse KANSA-tee nie van krag tot krag kan gaan nie. Ons sien uit daarna om volgende jaar weer saam te kuier.
Fotograaf: Carine Botha – Meraci Photography
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Veranda en Thelmané Wentzel Dit is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.