Bloemfontein KANSA-tee 2019: Loer na ons foto’s! foto’s deur Mariska Venter @ Colour Photography
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sowat vierhonderd gaste het op 14 September vanjaar op die Monte Bello-landgoed naby Bloemfontein saamgekuier vir ons jaarlikse Kansa-tee in samewerking met Spar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die tema vir vanjaar was “Blom in Volkleur” en die gasvroue het uitgehaal en gewys en die onthaalsaal in ‘n kleurryke blomtuin omskep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die gewilde televisieaanbieder Rozanne McKenzie was die seremoniemeester wat die dag gelei het, en skrywer Madelein Rust het ons meer vertel van die pad wat sy met kanker gestap het en hoe dit haar lewe verander het. André Schwartz het die dag op ‘n hoë noot afgesluit met sy bekoorlike stem en met liedjies wat ons almal ken en kon saamsing.
Dankie aan elke borg, gasvrou en helper wat bygedra het tot hierdie suksesvolle dag. Dit het ons in staat gestel om weer ‘n tjek aan KANSA te kon oorhandig sodat dié organisasie hul ongelooflike werk kan voortsit. Ons sien uit om volgende jaar weer saam met julle te werk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Klik op die foto’s om dit te vergroot en deur te blaai
Naamborg: SPAR Suid-Rand
Borg: Sodastream
Fotograaf: Mariska Venter @ Colour Photography
Plek: Monte Bello Estate
Dekor van VIP-tafels: Grand Room Design
Meubels: Incanda
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.