1 Meng die bestanddele vir die sous goed saam, hou eenkant. English 1 Mix the ingredients for the sauce well, set aside.Blitspasta
Ingredients
Instructions
2 Braai die chorizo tot bros en voeg ná ’n rukkie die tamaties by - braai tot hulle begin oopbars, hou eenkant.
3 Kook die pasta in ’n groot kastrol volgens die aanwysings op die pakkie. Dreineer wanneer gaar maar behou 45 ml (3 e) van die kookwater waarin dit gekook is.
4 Skep die pasta in die warm kastrol terug en hou op die stoof terwyl jy die sous deur die warm pasta roer. Voeg die res van die water by.
5 Verdeel die pasta tussen 4 bakkies.
6 Skep die worsies en tamaties oor. Strooi laastens ’n paar basiliekruidblaartjies oor en rasper nog parmesaan bo-oor.
2 Fry the chorizo until crisp and add the tomatoes after a while - fry until they begin to burst open, set aside.
3 Cook the pasta in a large saucepan as directed on the package. Drain when cooked but retain 45 ml (3 tablespoons) of boiling water in which it is cooked.
4 Spoon the pasta back into the hot pan and keep on the stove while stirring the sauce through the hot pasta. Add the rest of the water.
5 Divide the pasta among 4 bowls.
6 Spoon over the sausages and tomatoes. Finally sprinkle a few basil leaves over and grate more parmesan on top.