Bestanddele
- 500 ml (2 k) gevriesde bessies
- 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt
- 125 ml (½ k) room
- 40 ml xylitol
Metode
- Verwerk al die bestanddele in ’n voedselverwerker tot glad.
- Gooi die mengsel in 8 roomys-lollievorms.
- Vries oornag.
~
'n Heerlike lafenis wat die hele gesin sal geniet!