Blitsige garnaalpasta
Serves: 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 1 Smelt 60 ml botter en 30 ml olyfolie in ’n middelslagpan.
- 2 Voeg 2 heel, geskilde knoffelhuisies, 1 fyn gekapte groen brandrissie, gerasperde skil van 1 suurlemoen en 6 snytjies chorizo-wors by.
- 3 Braai vir so 5 min. om die geur te ontwikkel.
- 4 Kook intussen 500 g engelhaarpasta tot gaar.
- 5 Voeg 12 skoongemaakte garnale by en braai vir 6 min. tot gaar en pienk.
- 6 Voeg 15 ml suurlemoensap en ’n hand vol gekapte, vars koljanderblare by.
- 7 Roer die pasta deur die sous in die pan en dien op.
- 8 Sit met lemmetjies en vars koljander voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Vinnige salmpasta
18/12/2024