Uieringe met knoffel-mayo (Aïoli)
Ingredients
- Meng 250 ml (1 k) meel
- 125 ml (½ k) mielieblom
- 30 ml (2 e) bakpoeier en 5 ml (1 t) sout in ’n mengbak.
- Gooi 250 ml (1 k) sodawater by en roer tot glad. Laat rus vir 30 min.
- Sny 2-3 uie in 1 cm-skywe. Skud die uieringe in ’n bietjie meel en doop in die beslag. Diepbraai in warm olie tot goud.
- Meng 125 ml (½ k) goeie mayonnaise, 2 gerasperde knoffelhuisies en skil van een suurlemoen. Sit die aïoli saam met die warm uieringe voor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.